-
- Sale!
- Kampe
Dames Wegbreek – Droom Vrou
- Original price was: R3 750,00.R3 399,00Current price is: R3 399,00.
- 18-20 September 2026 Dames Wegbreek Kamp Dames Wegbreek Naweek ’n Uitsonderlike reis na stilte, sielsrus en selfontdekking Laat die wêreld stil raak. Laat die geraas vervaag. Hierdie is jou uitnodiging vir ’n naweek van herlaai, heling en vroulike krag – in die hart van die bosveld, waar die natuur jou saggies omvou. Waarvoor staan Droomvrou? Droomvrou: Sy droom met visie.…
- Add to cart
-
- Out of StockSale!
- Kampe
Gr. 7 Ma & Dogter Kamp
- Original price was: R5 000,00.R3 998,00Current price is: R3 998,00.
- 24-26 Oktober 2025 Gr 7 Ma & Dogter Kamp Dis nie net ’n kamp nie – dis ’n vibe. ’n Spesiale naweek vir tienermeisies en hul mammas om regtig weer te connect. Want hoërskool is om die draai, en dis ’n groot stap – maar jy hoef dit nie alleen te doen nie. Hierdie bespreking sluit 1 ma en 1…
- Read more
-
-
- Out of StockSale!
- Kampe
Hoërskool Meisies Kamp
- Original price was: R3 500,00.R2 800,00Current price is: R2 800,00.
- 26-28 September 2025 Hoërskool Meisies Kamp Jy is genoeg. Net soos jy is. Hier’s ’n naweek waar jy nie hoef voor te gee nie, nie hoef in te "fit” nie, en beslis nie te verander om aanvaar te word nie. Dis ’n plek waar jy net jy kan wees – en dis meer as genoeg.
- Read more
-


