Sale!

Gr. 7 Ma & Dogter Kamp

Original price was: R5 000,00.Current price is: R3 998,00.

24-26 Oktober 2025 Gr 7 Ma & Dogter Kamp

Dis nie net ’n kamp nie – dis ’n vibe.

’n Spesiale naweek vir tienermeisies en hul mammas om regtig weer te connect.
Want hoërskool is om die draai, en dis ’n groot stap – maar jy hoef dit nie alleen te doen nie.

Hierdie bespreking sluit 1 ma en 1 dogter in.

Out of stock

Category:

Description

Hier’s waar julle saam kan:
– Praat oor regte goed – sonder oordeel, sonder drama
– Bou vertroue en leer mekaar op ’n nuwe manier ken
– Doen kreatiewe goed saam wat memories vasvang
– Chill, lag, huil, vra vrae – alles in ’n veilige space
– Wees net jouself – geen filters nodig nie

Hierdie kamp is vir mammas wat hul dogters wil ondersteun, en vir dogters wat wil weet:
“Ek hoef nie iemand anders te wees nie – ek is genoeg, net soos ek is.”

Kom bou iets mooi. Iets eg. Iets wat hou.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gr. 7 Ma & Dogter Kamp”

Your email address will not be published. Required fields are marked *