Sale!

Hoërskool Meisies Kamp

Original price was: R3 500,00.Current price is: R2 800,00.

26-28 September 2025 Hoërskool Meisies Kamp

Jy is genoeg. Net soos jy is.
Hier’s ’n naweek waar jy nie hoef voor te gee nie, nie hoef in te “fit” nie, en beslis nie te verander om aanvaar te word nie. Dis ’n plek waar jy net jy kan wees – en dis meer as genoeg.

Out of stock

Category:

Description

Wat wag vir jou?
– Real talk met ander girls oor die goed wat regtig saak maak
– Chill vibes met oggendstap en meditasie – net jy en jou gedagtes
– Leer hoe om jou eie waarde te sien – sonder die filters
– Bou selfvertroue, stel grense, en wees trots op jou unieke storie
– Maak nuwe vriende wat jou sien vir wie jy regtig is

Sleutel vibes:
Eie waarde. Waarheid. Selfliefde. Aanvaarding. Identiteit. Innerlike krag.

Jy hoef nie te verander nie. Jy hoef net meer jouself te wees.
Kom wees deel van iets eg. Iets mooi. Iets wat jou bou.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Hoërskool Meisies Kamp”

Your email address will not be published. Required fields are marked *