Sale!

Dames Wegbreek – Droom Vrou

Original price was: R3 750,00.Current price is: R3 399,00.

18-20 September 2026 Dames Wegbreek Kamp

Dames Wegbreek Naweek

’n Uitsonderlike reis na stilte, sielsrus en selfontdekking

Laat die wêreld stil raak. Laat die geraas vervaag. Hierdie is jou uitnodiging vir ’n naweek van herlaai, heling en vroulike krag – in die hart van die bosveld, waar die natuur jou saggies omvou.

Waarvoor staan Droomvrou?

Droomvrou: Sy droom met visie. Sy dryf met passie. Sy oorwin met grasie.

20 in stock

Category:

Description

Tussen asemrowende natuurskoon, waar die son jou wakker soen en die wild jou siel groet, wag daar ’n ervaring soos geen ander op ’n eksklusiewe privaat wildsplaas:
• Stille oggendmeditasie: begin jou dag met vrede en perspektief, in die natuur. Leer weer die kuns om tuis te wees in jou eie stilte –waar rus jou vind, en jou siel weer begin fluister
• Marijke Coetser, bekende motiveringspreker, neem jou op ’n reis van selfontdekking en herontdek jou identiteit as vrou.
• Motiveringsessies vol inspirasie, refleksie en selfliefde – herlaai jou hart
• Stylvolle, sielsvoedende spyskaart – elke maaltyd ’n viering van smaak en balans
• Wildritte deur die bos – ervaar die stilte van die natuur en die ritme van rus
• Ware verbinding – met jouself, met ander vroue, met die natuur

Sleutelwoorde van hierdie naweek?
Kalmte. Stilte. Natuur. Selfliefde. Herlaai. Verbinding. Vrou-wees.

Laat jou siel asemhaal. Dis jou tyd. Jou ruimte. Jou herlewing.

Afbetalings opsies beskikbaar. Kontak info@mckampe.co.za daarvoor.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Dames Wegbreek – Droom Vrou”

Your email address will not be published. Required fields are marked *